Sluit aan by HantamNet
Home Page POPs Webmail Banking
 

English Version

CompuLab

ADSL Gebruik

Wireless Gebruik

Join HantamNet

Wireless Access Providersí Association of South Africa

Sluit By Ons Aan

Vul asseblief u besonderhede in die vorm op die blad in. Ons sal met u in verbinding tree sodra ons die vorm ontvand. Let wel dat al die ruimtes verpligtend is sodat ons 'n beter diens aan u kan lewer.

As alternatief kan u die aansoek vorm aflaai op u rekenaar deur regs te klik op enige een van die twee skakels en dan 'Save As' te kies. Die Adobe Acrobat weergawe is hier of 'n MS Word dokument is hier. Druk die vorm uit op u drukker, vul dit in, en faks dit aan ons by +27 27 341-2695 (internationaal) 027 341-2695 (Suid Afrika).


U Naam:

Telefoon Kode & Nommer:

E-Pos Adres:

Is u deur iemand verwys?

Beste kontak tyd (bv. 6nm):

 

Ek stel belang in:

Aanmerking of notas:



'n Volledig ingevulde vorm sal flinke diens verseker. Dankie vir u belangstelling.

[ HOME | ABOUT US | POPS | NEWS | WEBMAIL | CONTACT INFO | JOIN ]

Copyright © HantamNet 2004

Designed & Maintained by WMS